Christopher Cousins

Christopher Cousins
Geboorte 27 September 1960 (1960-09-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Cousins (gebore 27 September 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente For Love of the Game (1999), Wicker Park (2004), en The Grudge 2 (2006), en in die televisiereeks Breaking Bad (2008).


Developed by StudentB